AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Diere
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Kook
Motor
Musiek
sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Tuin
Verhale
Webcams
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
|
Dagboek Kunstefeeste Musiekdagboek Teaterdagboek Vonk Musiek-toekennings 200630 Oktober 2006 is dié glansgeleentheid van die jaar waar nie net die top 3 nominante in elke kategorie gaan naels kou nie maar dit beloof ook om die ganse gehoor en die res van die land op die punt van hulle stoele te hou. Die Afrikaanse musiekfront is inderdaad KERN GESOND en het name soos onder andere Kurt Darren, Nicholis Louw en Chris Chameleon opgelewer wat van die hardebaarde is wat die beoordelaars slapelose nagte gegee het. "Die standaard was ongetwyfeld buitengewone hoog. Verder het die hoeveelheid kwaliteit inskrywings in elke kategorie ons taak verder erg bemoeilik," Is van die algemene kommentaar uit die beoordelaars se kringe. Liaan Opperman, Vonk se ouditeur bevestig ook dat die top 3 posisies naelskraap was en dat van die nuwer kunstenaars se vrystellings wat deelgeneem het aan die top 3 kandidate se hakke geknaag het. "Die punte tellings tussen die top 3 nominante veskil baie min en niemand kan te seker van hulle saak wees nie." Die glans geleentheid vind plaas by die Theatre of Marcellus in Emperor's Palace (Langs die R21) op 30 Oktober 2006 om 18:00 en die drag is formeel. Paul Buckby van Egoli-faam en Therese Benade, Kwela se roos is die aanbieders wat gaan sorg dat die spanning goed gelaai bly. Om die kroon te span gaan van die grootste name in die musiekbedryf van die oorhandigings kom waarneem. (Sterre soos Dozi, Soweto String Quatet en Nadine) Lede van die publiek wat nie die geleentheid wil misloop nie kan kaartjies bespreek of algemene navrae rig aan Vonk se kantore (011) 397-8006. Top 3 genomineerdes in elke katagorie is alfabeties en geen indikasie van posisies nie. Liedjie van die Jaar Beste Manlike album van die Jaar Beste Vroulike album van die Jaar Beste Liedjieskrywer Beste Vroulike solokunstenaar van die Jaar Groep album van die Jaar Beste Instrumentale Musiekalbum |
Musiek |