AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Diere
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Kook
Motor
Musiek
sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Tuin
Verhale
Webcams
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
|
Dagboek Kunstefeeste Musiekdagboek Teaterdagboek Carike en Ghoempie in Kinderland 3Sê hello vir Ghoempie, die oulikste nuwe blou monstertjie in Carike Keuzenkamp se Kinderland-span. Hierdie derde weergawe van die populêre jongspan reeks, Carike in Kinderland, sluit musiekvideo's en saamsing oefeninge vir die jongspan in en beloof om vet pret te wees. Klein kindertjies is gek oor die Carike in Kinderland-reeks en hierdie DVD Carike en Ghoempie in Kinderland 3 gaan beslis nommer 1 wees op hul speellys. |
Musiek |