AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Diere
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Kook
Motor
Musiek
sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Tuin
Verhale
Webcams
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
|
Dagboek Kunstefeeste Musiekdagboek Teaterdagboek Paul BuckbyDie oomblik wat mens kennis maak met die eerlike, sielvolle blou oë van Paul Buckby A Moment's Born wat nie Paul of sy gehoor ooit sal vergeet nie. Elke bespreking in Paul se dagboek geniet sy volle aandag en deeglike beplanning. "I believe to be fully prepared and briefed in advance for each function because only then can I fully relax at the venue. Being prepared also creates the gap I need for interaction with the audience and any last minute requests or crisis control on the program." Paul Bucky se proffesionele loopbaan van die afgelope 23 jaar toon 'n lewendige belangstelling en aktiewe betrokkenheid by al die verskillende dissiplines in ons vermaaklikheidsbedryf. "Of al the diverse disciplines I enjoy singing the most. I get to meet the most amazing people but most of all you get to meet the guy at home that buys your album eye to eye." Paul Buckby is tans te sien in Egoli as die gewilde "Dr. Adam Fisher". Die karakter is baie ver verwyder van Paul Buckby . "The only resemblance that I share with the dear Dr. might be the fact that I wash my plate before getting seconds ... " vertel Paul met 'n gemaak ernstige kyk in die oë. Mens sou dink dat 'n kunstenaar se talente alles op die tafel gelê is na 'n proffesionele loopbaan van 23 jaar maar dis geensins die geval met Paul Buckby nie. Die man kán 'n kitaar se snare laat sing, liedjies en verhoogstukke skryf en met falsetto note op sy stembande speel asof dit lego blokkies is. "Ja, ja en my Afrikaans het baie verbeter hoor spog Paul." Dit is te danke aan Paul se gewoonte om nommers en dagboeke te bêre dat hy by Vonk musiek beland het. "I felt like phoning a few friends in the industry I haven't spoken to for a long time. So I took a 2000 diary and the first number I phoned was an agent that was now working at Vonk." "Die oomblik toe Paul bel, het ek geweet hy is slag gereed vir die kompeterende musiekmark. Sy Afrikaans het baie verbeter en sy geheel mens was op 'n onbetwisbare hoë vlak. Ons was aangenaam verras deur Paul se lewensvreugde en kon die geleentheid nie deur ons vingers laat glip nie." Vertel Paul se agent by Vonk. Kobie Koen, Vonk se besturende direkteur het nie lank geneem om Paul aan boord te neem nie .."Paul is Vonk se eerste Engelse kunstenaar maar ek weet dit was 'n besluit waaroor ek nog baie bly gaan wees. Paul se album, stem en skryftalent is werklik iets besonders." "I have a great respect for women" vertel Paul wanneer hy oor sy nuwe album Moment's Born begin gesels. "My ma staan heel voor in die tou and that's why I wrote 'Mom'." "Moment's Born" het Paul vir sy vrou Sassy geskryf. "I met Sas at a later stage in my life and I hope that all guys will get to experience this wow feeling in their lives. Sas keeps me young and motivated." Vir al die ander vrouens wat kophou met 'n loopbaan, huishouding en kinders het Paul "Lady I'm watching you" geskryf. Die Afrikaanse liedjies het baie makliker gekom as Paul geantisipeer het. "Souskluitjies" is 'n tong in die kies liedjie, in onskuldige Afrikaanse geskryf uit 'n rou Engelsman se ervaring van 'n Afrikaanse huishouding. "I dated an Afrikaans girl and her parents couldn't speak English and this was the beginning of my initiation into the Afrikaans world of sound, culture and boerekos. Ek is lief vir die taal al is ek Engels and I really enjoy singing in Afrikaans." "Liefde" en "Ek is lief vir jou" is die ander twee Afrikaanse liedjies op die album en is ook uit Paul se pen maar op 'n meer ernstige noot. Max (Egoli se Tshepo) en 'n paar gebreide stemme het Paul gehelp met die opname van die liedjie "Home". "Ons land gaan deur veranderinge but to me this is my Home." "Carpenter's Cu"p het Paul al 'n rukkie terug geskryf saam met Michael, een van paul se musiekvriende en hy voel dat dit die regte tyd is om dit met Suid-Afrika te deel. "We were overworked and went on a bike trip for a break. The diversities of the city's rat race clashed with creation and God could touch me in a special way." Graham Abrahams het met die liedjie "My Kinda Life", 5de gekom in die International songwriters contest. "When I heard the song, it was my kinda life and I couldn't resist it." Verklap Paul nog iets oor homself. Paul Buckby is slaggereed vir enige verhoog . "Any time, any place ." Hy is beslis 'n kunstenaar en mens wat kan "rise to the challenge" en hy doen dit moeiteloos en baie grasie! Besprekings en Navrae oor Paul by (011) 3978006 / 082 373 6170 of jude@vonk.co.zaHoogtepunte waaroor die meeste kunstenaars slegs kan droom of selfs 'n goeie stel voortande sal verruil, het Paul Buckby al ingeryg soos sardientjies op sy kerfstok. Van sy meer noemenswaardige mylpale op sy lang kerfstok is: VERHOOG:
1983 - 'PETER' IN PETER KRUMMECK'S 'THE PASSION' (BAXTER THEATRE) TV: AKTEUR: SEREMONIEMEESTER, GLANS Ander GELEENTHEDE: |
Musiek |