Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Web www.roekeloos.co.za

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Diere
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Kook
Motor
Musiek
sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Tuin
Verhale
Webcams
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Musiek

Dagboek Kunstefeeste Musiekdagboek Teaterdagboek

De Priester en een Kerkorrel

"Hierdie storie begin in 1989, ek was in standard vyf, my laaste jaar in Laerskool HF Verwoerd, Parys. Salig onbewus van die Afrikaanse Musiekbeweging Voëlvry . Salig onbewus van apartheid, salig onbewus van enige iets . Net 'n doodgewone kind wat ook van sing gehou het. Tot een aand toe ek Johannes Kerkorrel op die televisie sien sing het! Dit het my lewe verander. Afrikaans was skielik beeldskoon."

Jak de Priester pak die grootste projek (tot dusver) in sy 5 jaar loopbaan aan, deur 'n musikale produksie op die planke te bring met die musiek van Johannes Kerkorrel sowel as 'n paar songs uit sy eie pen.

De Priester en een KerkorrelMet hierdie produksie bring Jak de Priester twee wêrelde, twee era's en twee sangers bymekaar. Die ervare hande van Amanda Strydom het gehelp om die teks te slyp.

Vergesel deur Hugo Radyn (Dromme), Christiaan Rabie (Elektriese Kitaar), Werner Spies (Baskitaar), Chris van der Westhuizen (Keyboard) en Johann Slabbert (Backing vocals en tweede keyboard).





Musiek
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W
Z
MUSIEKVIDEOS



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner