Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Web www.roekeloos.co.za

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Diere
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Kook
Motor
Musiek
sęgoed
Seks
Teater
Trivia
Tuin
Verhale
Webcams
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Musiek

Dagboek Kunstefeeste Musiekdagboek Teaterdagboek

Drie minus twee

Lizna Smith het haar debuutalbum Drie minus twee in 2006 opgeneem. Dit is aan die einde van 2006 by Dorpstraat Teater Café op Stellenbosch voor 'n uitverkoopte gehoor vrygestel. Die titel van die CD sinspeel dat dit haar eerste CD is, dit is ook die titel van snit 9.

Hierdie Afrikaanse album wissel van rock na folk en acoustic en bied lekker luister-musiek met 'n boodskap of 'n storie vir elkeen. Dinge wat mense na aan die hart lę soos liefde, al is dit goed of sleg, die verlies van 'n geliefde en die praat van Afrikaans is van die temas wat in hierdie album verwoord word. Sommige van haar liedjies het 'n meer poëtiese inslag terwyl ander sosiale kommentaar lewer.
Lizna SmithDatums vir haar optredes in ons Musiekdagboek ...





Musiek
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W
Z
MUSIEKVIDEOS



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner