AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Diere
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Kook
Motor
Musiek
sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Tuin
Verhale
Webcams
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
|
Dagboek Kunstefeeste Musiekdagboek Teaterdagboek Pad van hier afNeill Smit is woonagtig agter die wyngordyn van Stellenbosch vanwaar hy reis om op te tree. Hy skryf sy eie materiaal en gebruik bekende kunstenaars en skrywers soos Lucas Maree en Koos du Plessis se musiek ook gedurende sy vertonings. Neill skryf liedjies waar wat jou op reis neem na vêr plekke en vertel stories in liedjies, liedjies wat vir jou 'n woordfoto neem. Voor sy dae as solokunstenaar het hy skouers geskuur met name soos ATKV Crescendowenners Jak de Priester, Réana Nel en Rian du Toit, asook bekroonde sanger en Liedjieskrywer Louis Brittz, wat onder andere al regie vir Laurika Rauch produksies behartig het. Vir die bogenoemde kunstenaars was hy instrumentalis en het ook as medekunstenaar en/of agtergrondsanger opgetree.
Pad van hier af is beslis 'n CD om te hê, dit neem jou na plekke waar jy nog nooit was nie, maar laat jou reeds daarheen verlang ... |
Musiek |