Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Web www.roekeloos.co.za

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Diere
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Kook
Motor
Musiek
sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Tuin
Verhale
Webcams
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Musiek

Dagboek Kunstefeeste Musiekdagboek Teaterdagboek

Saterdag in Afrika

Suid-Afrikaanse musiek slaan nuwe rigtings in met die bekendstelling van die eerste album van Johnny Dopper en die Rubber Soles, Saterdag in Afrika.

Die band speel ernstige jive-musiek. Dis feel good-musiek met 'n dansklank, maar elke liedjie vertel ook 'n storie... of dit nou die lot is van die arme ou wat op 'n High Maintenance Chick verlief geraak het, of 'n bepeinsing oor die bose uitwerking van laat slaap op die jeug (in "Hoenner innie bank"), Johnny Dopper het sy eie manier om na dinge te kyk.

Maar dis nie al nie. Grootstad-rock, Afro-folk lofsange, noodwendig die blues, en -- met 'n orkes met van die land se beste reggae-talent -- 'n unieke soort boere-reggae, wat alles so ineenskakel dat jy nooit seker is wat om van die volgende liedjie te verwag nie.

Johnny Dopper en die Rubber Soles - Saterdag in AfrikaMet 'n renaissance van Afrikaanse populêre musiek wat tans in die nuus is, gooi Johnny Dopper en die Rubber Soles 'n uitdagende maar speelse klip in die bos van die huidige musikale bestel.
Koop / Buy Saterdag in Afrika ... MP3's ...





Musiek
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W
Z
MUSIEKVIDEOS



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner