Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Web www.roekeloos.co.za

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Diere
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Kook
Motor
Musiek
sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Tuin
Verhale
Webcams
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Musiek

Dagboek Kunstefeeste Musiekdagboek Teaterdagboek

5

Klopjag vier hul vyfde verjaarsdag in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf met hul nuwe album 5.

Die album is saamgestel uit dertien liedjies vanaf Klopjag se vorige drie albums en al die liedjies op die album is weer opgeneem. Die keuse van liedjies is deels saamgestel uit liedjies wat baie gewild was onder die publiek en deels uit liedjies wat na aan die harte lê van die Klopjagters

.

Die album sluit nie minder as vyf voormalige nommer een liedjies op radio- en tv-trefferparades in, onder andere die reuse treffers "24 uur", "Nie langer" en "Vervang".

Volgens die groep gaan elke liedjie wat geskryf word deur 'n natuurlike evolusie soos wat dit gereeld gespeel word tydens vertonings en "juis daarom was dit baie belangrik vir ons om van die liedjies weer op te neem sodat mense wat die vertonings bywoon die liedjies wat hulle live hoor by die huis kan hoor soos wat dit nou klink."

5 - KlopjagDie album spog ook met splinter nuwe verwerkings van "Nie langer", "Wens jy wil", "Deel 2" en "Toe dit ek en jy was".

5 is sonder twyfel Klopjag se beste studio projek tot dusver en die groep voel dit was die beste manier om dankie te sê aan hulle fans vir hul geweldige ondersteuning van die musiek oor die afgelope vyf jaar.
Koop / Buy 5 ...
of

Koop / Buy 5 MP3's ... (net een of almal)





Musiek
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W
Z
MUSIEKVIDEOS



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner