Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Web www.roekeloos.co.za

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Diere
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Kook
Motor
Musiek
sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Tuin
Verhale
Webcams
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Musiek

Dagboek Kunstefeeste Musiekdagboek Teaterdagboek

KAN!

Gemotiveer deur sy optrede tydens 'n Survivor day wat deur die organisasie People Living With Cancer gereël is, het Abel Kraamsaal besluit om iets daadwerkliks vir die stryd teen kanker te doen.

Verskeie kunstenaars is nadergehark om 'n CD te maak waarvan die totale opbrengs aan dié organisasie geskenk gaan word. Die mikpunt: om teen die einde van 2007 een miljoen rand in te samel.

Die CD het die onderskeie kunstenaars só begeester dat hul besluit het om hul kragte saam te snoer in 'n volskaalse vertoning. Die resultaat: 'n uitsonderlike produksie waarin van die land se voorste kunstenaars gaan optree. Elke kunstenaar sing sy eie "kankerliedjie" asook van sy ander treffers. Hierdie produksie beloof om 'n hoogtepunt op vanjaar se feesmaaltyd te wees.

Met: Abel Kraamsaal, Chris Chameleon, Jan Blohm, Jak de Priester, Lize Beekman en Akkedis

Sien dit by InniBos 2007.





Musiek
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W
Z
MUSIEKVIDEOS



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner