AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Diere
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Kook
Motor
Musiek
sęgoed
Seks
Teater
Trivia
Tuin
Verhale
Webcams
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
|
Dagboek Kunstefeeste Musiekdagboek Teaterdagboek DigbySoms deurtrap 'n mens die ou węreld, maar eindig uiteindelik op Digby, die plek waar jy begin het. Die dinge wat jou dryf kan so banaal wees soos die begeerte om afstand tussen jouself en dit wat jy soek of vermis, te verkort. Soms is dit 'n fisiese reis, soms is dit net innerlik. Charlene Truter, met begeleiding deur Bram Potgieter, karteer vir haar gehoor so 'n innerlike reis in Digby. Dit begin met "Liedjie van 'n swerwer" en "Stuur vir my 'n foto", maar dit bly nie als by swerf en verlange nie ... Wat volg is 'n onbeskaamde viering van musikale kultuurerfenis uit die hart met die bekkende Sionsgesange en die Griekwapryslied. Beelde wat met die vertoning opgeroep word bly mens vir 'n lang tyd by. |
Musiek |