Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Web www.roekeloos.co.za

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Diere
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Kook
Motor
Musiek
sęgoed
Seks
Teater
Trivia
Tuin
Verhale
Webcams
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Musiek

Dagboek Kunstefeeste Musiekdagboek Teaterdagboek

Shaun Tait

Die 14-jarige Shaun Tait van Brackenfell in die Wes-Kaap is einde verlede jaar as wenner van Sony BMG, Patricia Lewis en SABC 2 se nasionale landswye sangkompetisie, Supersterre, aangewys. Ongeveer 2 miljoen kykers het verlede jaar die Supersterre weekliks op SABC 2 gevolg. Hierdie talentvolle jong kunstenaar het 60% van die publieke stem ontvang, wat voorsien het dat hy uiteindelik 'n totaal van 3500 hoopvolle deelnemers uitgestof het.

Die gevolg: derduisende bewonderaars wat nie kan wag om Shaun se album op te raap nie! Behalwe vir 'n volledige TV, radio en druk- media veldtog, is Shaun ook voltyds aan die toer. Hiervan getuig die ongeveer 20 vertonings per maand, wat hy tans doen.

Hy is ook betrokke by Patricia Lewis se Supersterre 2007-toer, wat 1 April by die KKNK se Huisgenoot Musiekplaas afgeskop het. Shaun se album spog met treffers wat hy op die Supersterre program gesing het, oorspronklike musiek, sowel as 'n duet saam met Patricia Lewis, getiteld "Sing 'n Liedjie" , wat reeds speeltyd op radio geniet. 'n "Elvis keurspel", soos jy dit nog nooit gehoor het nie, sowel as 'n lekker Afrikaanse Keurspel is die kersie op die koek. Voorts spog die album ook met 'n lied wat Shaun self geskryf het: 'n lekker op-en-wakker lied getiteld: "Kom sit hier by my" Shaun het 'n blink loopbaan voor hom en vir sy aanhangers kan dit net baie ure van lekker-luister musiekplesier beteken.
Shaun TaitKoop / Buy Shaun Tait ...

Speellys :
KOM SIT HIER BY MY
WHEN YOU SAY YOU LOVE ME
BONDELTJIE LIEFDE
SKIPSKOP
ELVIS KEURSPEL
SING 'N LIEDJIE met Particia Lewis
I'M A BELIEVER
MY WAY
ROSE VIR MAMMA
OSCAR VAN MY HART
AFRIKAANSE KEURSPEL
AMAZING GRACE





Musiek
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W
Z
MUSIEKVIDEOS



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner