AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Diere
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Kook
Motor
Musiek
sęgoed
Seks
Teater
Trivia
Tuin
Verhale
Webcams
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
|
Dagboek Kunstefeeste Musiekdagboek Teaterdagboek Doringdraad, Geroeste Spykers en ander Country TreffersRichard van der Westhuizen is terug met 'n aantal nuwe liedjies met 'n sterk country-inslag. Hy bring ook hulde aan die ou Afrikaanse country-helde soos die Briels en oom Chris Blignaut. Daar word kommentaar gelewer oor makelaars, messelaars en lorriedrywers en die euwels van die selfoon word besing. Met die hulp van die konsertina, bas, Hawaiiese kitaar en mandolien sing hulle van harde harte, sado-masochisme en natuurlik die pyn van die country hart wanneer die eks-geliefde se woorde soos "krom geroeste spykers in sy hart in slaan." Met Karen Wessels, Andrew Roos en Anneke Visagie. Sien dit by InniBos 2007. |
Musiek |