AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Diere
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Kook
Motor
Musiek
sęgoed
Seks
Teater
Trivia
Tuin
Verhale
Webcams
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
|
Dagboek Kunstefeeste Musiekdagboek Teaterdagboek Uit dieptesVertikaal maak van die mooiste aanbiddingsmusiek in Afrikaans. Die skryfstyl en verwerkings is regtig besonders en hulle verstaan hoe die meeste NG en Gereformeerde lidmate se ore werk. Hulle klank is gepoleer, maar die vibe wat elektriese kitare en djembe bring, maak dat baie jongmense ook aanklank vind. Met goeie verwerkings van "Majesteit" en "Here I am to Worship" is Uit dieptes 'n groot sukses!
|
Musiek |