Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Web www.roekeloos.co.za

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Diere
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Kook
Motor
Musiek
sęgoed
Seks
Teater
Trivia
Tuin
Verhale
Webcams
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Musiek

Dagboek Kunstefeeste Musiekdagboek Teaterdagboek

Kopstories

Klierkop is iemand wat maar van nature daartoe geneig is om te dweep. Hy herkou soms vir jare aan flenter gedagtes of gebeure, en hoe meer tragies die intrige of romantiese uiteinde, hoe meer verknog hy homself opsetlik in tipiese en desperate sef-kastyding. As skrywer van musiek en liriek reflekteer hierdie dan uit die aard van die saak in sy werk, en dien die agt liedjies op hierdie cd dan as tipiese voorbeeld van sy wroegende skryf styl.

Klierkop weet die lewe is glibberig. Dit neem moeite en geduld om gedagtes vas te vang in die web van herinnering, en verlengde konsentrasie om dit dan versigtig te rekonstrueer in die vorm van n liedjie. Kopstories I dan sy eerste nederige probeerslag.

Opgeneem in Modyrts Studio Junie 2002 tot Junie 2003.

Opname van die musiek, verwerking en meestering van die musiek deur André Strydom. Alle musiek en liriek deur Klierkop.
Kop - KopstoriesKoop / Buy Kopstories ...





Musiek
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W
Z
MUSIEKVIDEOS



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner