AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Diere
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Kook
Motor
Musiek
sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Tuin
Verhale
Webcams
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
|
Dagboek Kunstefeeste Musiekdagboek Teaterdagboek 20 to 5Gravity's Grace het ontstaan in Maart 2005 toe die stigterslede Laurence, Mornay en Peter besluit het dit is tyd dat die SA mark iets nuuts verdien. Gravity's Grace het onmiddellik in die ateljee in gegaan en begin met die opneem van hul eerste album, 20 to 5. Die album bevat 'n verskeidenheid van klanke en invloede wat dit omskep in 'n professionele album wat die trots is van Gravity's Grace. Kirsten en Andries is later bygevoeg en Gravity's Grace het 'n hele nuwe hoogte bereik. Andries, Kirsten en Laurence is ook bekend vir hulle "cover band" Drive, wat onder andere by Dozi se troue, vroeër vanjaar, opgetree het. Laurence en Kirsten is ook sessie musikante vir Steve Hofmeyr. Gravity's Grace het hulle self al redelik tuis gemaak in die industrie en is op die lippe van al wat 'n radiostasie is. Snitte soos "A Million Miles from the Sun" en "What have I done" verskyn alreeds op die trefferslyste vir 5FM, East Coast Radio en Algoa FM. Nostalgiese lirieke en melodieë verseker dat hulle liedjies vashaak in die geheue van die luisteraars. Die is werklik 'n kommersiële album en bied iets vir almal.
Moenie uitmis op Gravity's Grace se krag om te betower nie. Hulle sal enige luisteraar vang met hulle kragtige lirieke en bind met passie. Koop / Buy Intervensie ... MP3's (net een of almal) |
Musiek |