Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Web www.roekeloos.co.za

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Diere
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Kook
Motor
Musiek
sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Tuin
Verhale
Webcams
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Musiek

Dagboek Kunstefeeste Musiekdagboek Teaterdagboek

Bakgat Sokkie Top 20 - Die Bloue

En dit is voorwaar dié makietie-album, want Select-Musiek hou niks terug nie en bied ritmesoekers die grootste sokkievreugdes van die oomblik: met van boaan Bok van Blerk se "Die Bok Kan Blêr", Cascada se "Ready for Love", Kurt Darren se "En Ek Mis Jou", DJ KC se "Bette Davis' Eyes", Nicholis Louw se "I Go Crazy Over You", Ray Dylan se "This I Promise You", Fredi Nest se "Lola", Shine4 se "Hold On" en Amor Vittone se "Net soos ek is".

Ja, dis 'n album vól vasvattreffers: ook onder meer met DJ Tallin se dansmeng van "Nothing In This World" en 'n radiomeng van Kim Leoni se "Again". Daar is musiek van die ritmekonings Smokie, Erasure, Bad Boys Blue en Bellamy Brothers.

Daar's sweetappers - "Victim of Love" en "Wonderful Love" - en daar's die lyfstrelers - "Tender Hands" en "You'll Never Be Sorry" - en daar's die tusseninners: van "Where Have You Gone", "Baby It's You" en "Proper Education", "Secrets of Love" en "Words".

Bakgat Sokkie Top 20 - Die BloueDit is bakgatritmes vir bakgatjollers!
Kap dit flou, verf dit blou en verdryf die koue met Dié Bloue!
En voel blouwárm!
Koop / Buy Bakgat Sokkie Top 20 - Die Bloue ...





Musiek
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W
Z
MUSIEKVIDEOS



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner