AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Diere
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Kook
Motor
Musiek
sęgoed
Seks
Teater
Trivia
Tuin
Verhale
Webcams
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
|
Dagboek Kunstefeeste Musiekdagboek Teaterdagboek twyfeltwyfel, toestand van onsekerheid of besluiteloosheid; geesteshouding waarin mens die waarheid nie aanvaar nie Onsekerheid is deel van ons almal se lewens en woorde so anders op papier as in die lug ... Nica het na 10 jaar in die Kaap besluit om haar passie te volg en sak en pak Jozi toe getrek om haar debut in die musiekwęreld te maak. Kom besluit watter vorm haar waarheid aanneem deur te luister na die vars Afrikaanse en Engelse soul van haar debuutalbum twyfel. Oorspronkilike lirieke spreek haar stryd, ontkenning en aanvaarding van haar nuwe lewe aan, terwyl haar stem sal jou siel streel en emosies skommel.
Die album sluit ook twee snitte, "Photograph" & "Turn Around", deur die talentvolle Abri van Straten in. Die produksie is behartig deur Ludwig Bouwer en Abri van Straten van "The Lemmings" Koop / Buy twyfel ... MP3's (net een of almal) |
Musiek |