Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Web www.roekeloos.co.za

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Diere
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Kook
Motor
Musiek
sęgoed
Seks
Teater
Trivia
Tuin
Verhale
Webcams
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Musiek

Dagboek Kunstefeeste Musiekdagboek Teaterdagboek

Rian Malan

Rian Malan. Waar begin jy? Die ou het die węreld gereis, as skobbejak gewerk, draaiboeke in Hollywood geskep, skottelgoed in restaurante gewas en in 1990 'n meesterstuk (My Traitors Heart) geskryf.

In 2005, in die greep van 'n mid-life crisis, het Malan besluit hy wil probeer musiek maak. Eers 'n stuk of tien nouveau-boeremusiek liedjies vir die Radio Kalahari Orkes geskryf, en later met 'n solo CD, Alien Inboorling, tevoorskyn gekom wat deur verskeie kenners as verstommend beskryf is.

Dié eiesoortige album bied Afrikaanse luisteraars 'n eerlike selfondersoek na wat dit beteken om 'n Suid-Afrikaner te wees. Rian het 'n werklik unieke stem en aanslag en elke liedjie sal luisteraars noop om dieper te gaan kyk. Alien Inboorling is ernstige luisterstof wat goed op die oor sal val.

Rian MalanRian Malan is ook die skrywer van Die Nagloper, 'n teaterproduksie oor David de Lange, boeremusikant en rebel van die 30's wat meer as 'n miljoen plate verkoop het en wat vandag byna onbekend is. Malan het ook die musiekale verwerkings van Die Nagloper, 'n nuwe CD van Radio Kalahari Orkes wat binnekort op die rakke sal wees.
Koop / Buy Alien Inboorling....



Musiek
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W
Z
MUSIEKVIDEOS



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner