AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Diere
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Kook
Motor
Musiek
sęgoed
Seks
Teater
Trivia
Tuin
Verhale
Webcams
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
|
Dagboek Kunstefeeste Musiekdagboek Teaterdagboek LewendigAs sanger van die boy band Eden het Cornel se stem en gesig bekend en gewild geword. Hy blink deesdae uit as een van Every Nation se gunsteling lofprysingsleiers. Lewendig is opgeneem in die Oude Libertas Teater in die Kaap, en is propvol welbekende en kraakvars liedere. Die styl is edgy, wat sy seepgladde stem goed laat uitstaan. Die Kaap sing lekker dankie, en Cornel lei hulle. 'n Voltreffer! As jy nie kan wag vir Luidkeels Hersien nie, kry Lewendig! Koop / Buy Lewendig ... MP3's (net een of almal) |
Musiek |