Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Web www.roekeloos.co.za

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Diere
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Kook
Motor
Musiek
sÍgoed
Seks
Teater
Trivia
Tuin
Verhale
Webcams
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Musiek

Dagboek Kunstefeeste Musiekdagboek Teaterdagboek

Het jy 'n bydrae of resensie vir die Musiekafdeling? Stuur dit na .

Dertig Nul Ses

Dertig Nul Ses (DNS) se moderne rock klank, hul vermoeŽ om oorspronklike Afrikaanse treffers te skryf saam met jare se ondervinding in die musiekbedryf maak van hulle 'n force to be reckoned with ...

DNA bestaan uit drie lede - Mieder Erasmus sing, Charl Lombard speel kitaar en Gavin Vaughan is agter die tromme. Hul gelyknamige debuutalbum is vanaf hierdie week landwyd beskikbaar. Die album bevat 12 snitte waarvan net een nie oorspronklik is nie. "Sewe" is 'n verwerking van Nirvana se "Smells Like Teen Spirit" en gaan oor kuier, brandewyn en laatnag bestemmings.

Die album se eerste single, "Kan nie meer nie" is ook die groep se eerste musiekvideo en word gereeld op MK gesien. Dit is tans nommer twee op die TV-kanaal. Die liedjie is ook op MK se nuwe CD.

In Mei is DNS se misdaadparodie, "Oom Thabo", slegs een keer op Jacaranda 94.2 se ontbytprogram Keano & the Angels gespeel. Die gevolg hiervan was dat die liedjie 3 200 keer van die radiostasie se webwerf afgelaai is.

"Runaway" is die enigste Engelse liedjie op DNS se album en is 'n tipiese rock ballade. "Bicardi Kat" gaan oor die verkeerde besluite wat mens soms neem.

DNS ontvang reeds speeltyd op die volgende stasies : Jacaranda 94.2, TUKS FM, Radio 2000, PUK FM, KOVSIE FM, UJFM en MFM. Hulle is ook gekies vir 'n nuwe realiteitsreeks op MK waarin hulle gaan optree.





Musiek
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W
Z
MUSIEKVIDEOS



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner