AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Diere
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Kook
Motor
Musiek
sęgoed
Seks
Teater
Trivia
Tuin
Verhale
Webcams
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
|
Dagboek Kunstefeeste Musiekdagboek Teaterdagboek Het jy 'n bydrae of resensie vir die Musiekafdeling? Stuur dit na . Hitmix DanceHier is 52 litpluk-sweettappers op een dubbelalbum verpak: Select-Musiek se Hitmix Dance. Eers was daar Hit Mix Sokkie en Hit Mix Country. Nou, op aanvraag van dansliefhebbers, kry ons Hit Mix Dance. Die węreld se warmste, sexy trefferparadeknakkers is met oemf hermeng en word met opruiende lus en lyfplukritmes aangedraai. Laat die diskoliggies flikker op die maat van voortdryfgroewe en musikale verleiding. Met gewilde dansmusieksterre- van Cascada, Novaspace, Kate Ryan, 4 Strings, Bad Boys Blue tot Groove Coverage, Whigfield en Twenty 4 Seven. Die treffers sluit in "Miracle", "Beds are burning", "The promise you make", "Sexy eyes", "Turn it around", "Gimme gimme gimme", "Daddy Cool", "One night in Bangkok", "Believe", "Life is life", "Kingston Town", "Y.M.C.A", "Like a prayer", "California dreamin'", "Big big world" en "Slave to the music".
|
Musiek |