Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Web www.roekeloos.co.za

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Diere
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Kook
Motor
Musiek
sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Tuin
Verhale
Webcams
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Musiek

Dagboek Kunstefeeste Musiekdagboek Teaterdagboek

Het jy 'n bydrae of resensie vir die Musiekafdeling? Stuur dit na .

Somer Sokkie

Fredi Nest sê "Hey DJ" - en dan smeul die girls met liedjies soos "It feels like the first time" (Shine4), "What a feeling" (DJ Bobo), "Love again" (Cascada), "Invincible" (Carola), "Crazy for you" (Astrada), "Girlfriend" (Miss Rock) en "Jy's so sexy" (Amor Vittone).

En - "As jy weer kyk" (Nicholis Louw) - swig die ouens en vertel "Jy's mooi verby" (Kurt Darren), veral "As jy dink" (Die Campbells).

Bad Boys Blue sê reguit "Your'e a woman" en Wicus van der Merwe beaam met "Jis my broe" en dan waarsku die Klipwerf-orkes: "Don't mess with my toetoe" en hulle gooi "Kaboemielies". Ray Dylan sien hier kom moeilikheid en "Walk away", maar Mixed Emotions vra "Save the last dance for me". Pussycat verlei met 'n "Smile". Waarom? André Schwartz fluister "Because it's love". En dan is daar g'n keer meer nie: dis "Free fallin'" met die Travelin Buddies.

Ja, dis hoe dit is met dié CD, soos Sexy smeul: "The sweet escape".

Somer SokkieOntvlug, omhels die hitte van die somer en laat die ritme jou litte prikkel ...
Koop / Buy Somer Sokkie ...





Musiek
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W
Z
MUSIEKVIDEOS



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner