Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Webroekeloos.co.za Google

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Flieks

Stuur jou resensie vir ons by

Ocean's Twelve

Met: Brad Pitt, Catherine Zeta-Jones, George Clooney, Matt Damon, Julia Roberts, Andy Garcia, Casey Affleck, Bernie Mac, Don Cheadle, Elliot Gould, Robbie Coltrane, Eddie Izzard, Bruce Willis en Albert Finney
Regisseur: Steven Soderbergh

Gee die kleintjies 'n Huisgenoot, 'n sker en genoeg gom en hulle sal met iets meer kreatiefs vorendag kom as Ocean's Twelve - en jy sal dieselfde gesigte sien.

Wanneer gaan Soderbergh weer 'n Traffic maak? Ocean's Twelve is swakker as sy gangbare voorganger Ocean's Eleven.

Ons kan seker nie vir Soderbergh alleen verantwoordelik hou vir die gedoente nie. Enige sterbelaaide fliek sal 'n paar sente maak en dit is moontlik al wat in die vervaardigers se koppe was.

Vir die sterre was dit duidelik een groot paartie, want ek soek nou nog na 'n oortuigende vertolking. Ons kyk hier na 'n uitstalling van poppies, nie 'n film nie.

Daar is beter dinge om jou tyd op te mors as die poppekastery.
4 / 10.

Flieks
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
X
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner