AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
Stuur jou resensie vir ons by X-Men: The Last StandRegisseur: Brett Ratner X-Men: The Last Stand is verrassend tragies. Ek wil nou nie die storie weggee nie, maar ja, van die helde sterf. Half ongehoord vir die tipe fliek. Maar dan verwag ons dit van die X-Men films. Hierdie is die derde in die reeks na X-Men en X-Men 2 en nog steeds word daar 'n goeie standaard gehandhaaf. Die sukses van die flieks skryf ek toe aan die feit dat hierdie flieks ten minste met goeie idees vorendag kom en die werklikheid is nie, soos in Suid-Afrika, streng net swart en wit nie. X-Men: The Last Stand is dit die mutasies teen die mense, maar onthou, alles is nie so eenvoudig nie. Ek het nooit respek gehad vir die werk van regisseur Brett Ratner nie, maar na dese beskou ek hom as adep in die rolprentkuns. |