Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Webroekeloos.co.za Google

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Flieks

Stuur jou resensie vir ons by

Poseidon

Regisseur: Wolfgang Petersen
Met: Kurt Russell, Josh Lucas & Richard Dreyfuss

The Poseidon Adventure van 1972 was miskien baie beter, maar 2006 se Poseidon kry beter punte in my boek. Die nuwe weergawe is yl gesaai met enige vorm van substansie maar dit is 'n fliek om van kennis te neem.

Poseidon handel oor 'n fratsgolf wat 'n passasierskip omdop en 'n paar oorlewendes, vasgevang in 'n lugborrel, probeer plan maa om lewend daar uit te kom.

Die fliek spog met van die beste rekenaarwerk ooit. Meeste van die water en skip wat jy sien is nie eg nie. Gemeng met die Duitse regisseur Wolfgang Petersen se ondervinding in die water (Das Boot van 1981 en The Perfect Storm van 2000) maak dit Poseidon 'n skouspel om nie mis te loop nie. Petersen was ook die regisseur van Shattered (1991), In the Line of Fire (1993), Outbreak (1995), Air Force One (1997), The Perfect Storm (2000) en Troy (2004).

Die res is niks om oor huis toe te skryf nie.
7 / 10

Voorprent: Poseidon ->.

Flieks
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
X
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner