Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Webroekeloos.co.za Google

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Flieks

Stuur jou resensie vir ons by

Transformers

Met: John Turturro & Jon Voight
Regisseur: Michael Bay

Al wat jy moet weet van Transformers is dat 'n Autobot 'n goeie robot is en 'n Decepticon 'n slegte wat mense sal doodmaak. Nou is jy gereed om hierdie indrukwekkende fliek te gaan kyk.

Meeste mense van onder 'n sekere ouderdomsperk weet reeds wat Transformers is. Sommige bo daai perk weet ook, omdat hulle kinders het. Al wat die res van ons moet weet is dat 'n Transformer 'n robot is wat basies een ding doen en dit is baklei - die keer op ons planeet. Die film is vol militaristiese ondertone en is gemaak om nog speelgoed te verkoop. En wie gee om? Die geraas is soms te veel vir 'n volwassene, maar die aksie hou jou oë oop en jou hand uit die springmielies.

Transformers is tipies van regisseur Michael Bay se werk, byvoorbeeld Bad Boys (1995), The Rock (1996), Armageddon (1998) en Pearl Harbour (2001)

TransformersDie laaste 40 minute is so 'n orgie van ontploffings en geraas, die snotneus saam met my was eintlik tjoepstil. Al wat dié kon sê toe ons uitstap was "Sjoe!".
Ditto!
7 / 10

Voorprent: Transformers ->

Flieks
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
X
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner