Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Web www.roekeloos.co.za

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Diere
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Kook
Motor
Musiek
sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Tuin
Verhale
Webcams
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Musiek

Dagboek Kunstefeeste Musiekdagboek Teaterdagboek

Tienerangs

TienerAngs is die 2de enkelvrystelling vanaf die K.O.B.U.S.! se komende derde album Swaar Metaal.

Hier volg 'n spesiale boodskap en aanwysings aan almal wat gyselaar gehou en serebraal verkrag word deur outoppiepispotpensioentrektreffers, irrelevanteboerebluesmompelpoësie, oorskatteafrikaansrockhoor!puisiepop, bekfluitjiemybabybanaliteite, kitskerfeestrefferkonkoksies en ander gekastreerde kalamiteite.

Probeer jouself voorberei al wéét jy diep, diep binne die weergalmende labirint van jou verwaarloosde audio-siel dat dit 'n futiele godsonmoontlikheid is.

Hou aan 'n sterk, onbeweegbare voorwerp vas en maak gereed om met 'n swaar metaal realiteitsklap wedergebore te word deur die skaamtelose tentoonstelling van die onloënbare mag van TienerAngs.

En dan, na jy nuwe onderklere aangetrek het, ná die besef ingesink het dat jy tot dusver deur 'n oënskynlik nimmereindigende stroom twyfelagtige musiekmorone oor en oor met 'n alledaagse slapriem van middelmatigheid onder die opportunistiese vaandel van 'ligte vermaak' gevang word ... en na jy dié verleentheid verwerk het:
-Val op jou knieë.
-Toon berou vir jou dwaling en laster.

EN SPEEL DIT SO FOKN HARD AS MOONTLIK!

Tienerangs
Koop / Buy Tienerangs ... MP3's (net een of almal)





Musiek
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W
Z
MUSIEKVIDEOS



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner