Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Web www.roekeloos.co.za

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Diere
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Kook
Motor
Musiek
sęgoed
Seks
Teater
Trivia
Tuin
Verhale
Webcams
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Musiek

Dagboek Kunstefeeste Musiekdagboek Teaterdagboek

Het jy 'n bydrae of resensie vir die Musiekafdeling? Stuur dit na .

Net 'n bietjie liefde vir die langpad

Na 'n suksesvolle jaar met die produksie De Priester en een Kerkorrel is Jak de Priester terug met 'n splinternuwe Rock & Roll produksie wat hierdie keer die "issues" oor liefde aanpak. "Hoeveel goeie lovesongs het 'n happy einde?"

Jak gaan grou in sy verlede om agter te kom hoe sy pad met die liefde geloop het en waar vandaan sy "commitment issues" kom.

"Ek wil weer 'n lovesong kan luister soos toe ek 'n teenager was, met puisies op my voorkop! Ek wil weer kan glo dat twee mense saam kan oud word en ek wil weer die betekenis van "true love" ontdek!"

Jak de PriesterDie teks is komies en die songs "Beautiful". Dis rock en roll! Dis blues en soul!  Saam met hom op die verhoog is sy 4-piece "hot" band!





Musiek
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W
Z
MUSIEKVIDEOS



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner