AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
|
Stuur jou resensie vir ons by Die Flieks van 20082008 lyk na 'n beter jaar om te gaan fliek as die vorige een. Die voorspelling is dat jy een of meer van die volgende films sal onthou na afloop van die jaar : 10 000 B.C.
21
AustraliaRegisseur Baz Luhrmann (Moulin Rouge) maak selde 'n flop. Nicole Kidman is weer in die rolverdeling in die storie wat afspeel in Australië net voor die Tweede Wêreldoorlog. Die manlike hoofrol is ook 'n Australiër, Hugh Jackman. Babylon A.D.
Blindness'n Hele dorp word oornag blind, behalwe vir die dokter se vrou. Sy maak asof sy blind is, sodat sy na almal kan omsien. Met Mark Ruffalo, Julianne Moore, Danny Glover en Alice Braga. The Box'n Paartjie ondervind probleme met hulle huwelik, totdat daar eendag 'n vreemde boksie op hul voorstoep beland. Die boksie bring voorspoed, maar dit maak ook iemand dood. Met James Marsden, Cameron Diaz en Frank Langella. The Chronicles of Narnia: Prince Caspian
City of Ember'n Stad van ligte se kragopwekker is besig om in te gee. 'n Oulike idee met 'n goeie rolverdeling, wat insluit Bill Murray, Tim Robbins en Martin Landau. Cloverfield
Curious Case of Benjamin ButtonDie vreemde storie van 'n man wat agterstevoor ouer word. Dit is weer Brad Pitt wat saamspan met David Fincher, die regisseur van Fight Club. Die rolverdeling sluit ook Cate Blanchett en Tilda Swinton in. The Dark Knight
The Day the Earth Stood StillKlassieke sci-fi fliek oor 'n wese uit die buitenste ruim wat die aarde saam met sy robot besoek en 'n waarskuwing bring. Met Keanu Reeves, Jennifer Connelly en Kathy Bates. Dr. Seuss' Horton Hears a WhoDr. Seuss se storie van 'n olifant wat 'n hulpkreet hoor van 'n stofkolletjie wat deur die lug dryf. Met die stemme van Jim Carrey, Steve Carell, Carol Burnett, Seth Rogen, Will Arnett en Jaime Pressly. Get Smart
The Happening
Harry Potter and the Half-Blood PrinceNog 'n jaar nog 'n Harry Potter. Die regisseur is David Yates (Harry Potter and the Order of the Phoenix). Met Daniel Radcliffe, Rupert Grint, Emma Watson, Helena Bonham Carter, Jim Broadbent en Robbie Coltrane. Hellboy 2: The Golden Army
The Incredible HulkDr. Bruce Banner en sy groen alter ego het die keer 'n direkte teenstander - The Abomination. Met Edward Norton, Liv Tyler, Tim Roth en William Hurt. Indiana Jones and the Kingdom of the Crystal Skull
Iron Man
Jumper
Religulous
Speed Racer
Star Trek XI
ValkyrieDaar is groot verwagtinge van hier fliek wat gebaseer is op die sameswering om Adolf Hitler te vermoor. Die regisseur is Bryan Singer (X-Men 2 en Superman Returns). Met Tom Cruise, Bill Nighy en Kenneth Branagh. WALL.E
|