AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Diere
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Kook
Motor
Musiek
sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Tuin
Verhale
Webcams
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
|
Dagboek Kunstefeeste Musiekdagboek Teaterdagboek BonsaiBonsai speel as jeugdige verskeie gigs in Pretoria tussen 2000 en 2003 waar hy die verhoog met van die warmste plaaslike kunstenaars deel, onder meer Riku Latti, Valiant Swart, Brixton Moord en Roof, Beeskraal en BVK. Van sy vroeë collaborations kry toe ook reeds lugtyd op Tuks FM. Teen middel 2003 raak die gejaag van die stad te veel en kies hy 'n rustiger bestaan op Oudtshoorn, deels vir kreatiewe inspirasie. In Oudtshoorn word Bonsai gedwing om alles self te doen toe hy nie like-minded muso's ontmoet nie - 'n wonderlike leerproses wat hom goed te staan kom om die fondamente vir Vrot te skep! "Goue Meerkat", die nuwe single, word juis geinspireer toe hy 'n ruk by die Kango Grotte werk (musikante moet ook oorleef!) Met die kreatiewe juices wat weer begin vloei het besluit hy in 2004 om na Johannesburg te verhuis om die stad te gaan rock. Na 'n paar vroeë demos by DP Studios begin Bonsai sy eerste vollengte album Vrot opneem in die somer van 2006.
Bonsai hou dinge maar nog betreklik underground tot die launch van Vrot. Koop / Buy Vrot ... MP3's (net een of almal) |
Musiek |