AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
|
Stuur jou resensie vir ons by Bernie Mac 1957 - 2008Bernie Mac (Bernard Jeffrey McCullough), Amerikaanse komediant, is skielik vandag oorlede op die ouderdom van 50 jaar. Sy toestand het versleg nadat hy op 1 Augustus in die hospitaal opgeneem is vir longontsteking. Bernie Mac was bekend vir sy rol in die moderne weergawe van Ocean's Eleven (2001) en later Ocean's Twelve en Ocean's Thirteen. Hy het egter sy merk gemaak as komediant. Hy het sy eie TV-reek, The Bernie Mac Show gehad van 2001 - 2006. Hy het in 2007 besluit om af te tree. Ander bekende films waarin Bernie Mac gespeel het was Get on the Bus (1996), Head of State (2001), What's the worst that could happen? (2001), Bad Santa (2003), Charlie's Angels: Full Throttle (2003) en Transformers (2007). |