Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Web www.roekeloos.co.za

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Diere
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Kook
Motor
Musiek
sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Tuin
Verhale
Webcams
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Musiek

Dagboek Kunstefeeste Musiekdagboek Teaterdagboek

Vergewe en Vergeet

Dáái cool band met die mooi sanger en die funky lirieke is terug met hulle derde oplewering van pure musikale genot.

Vergewe en Vergeet is die Melkterte se derde album binne net vyf jaar. Dit bevat tien nuwe, oorspronklike snitte wat varieer van akoestiese rock tot blues en ballades.

Die gevoel van die album is eie aan Die Melktert Kommissie - maar tog 'n bietjie meer volwasse.

Die lirieke gaan oor die liefde, geweld, die lewe en al daai goed waaroor net musikante kan skryf.

Vergewe en Vergeet - Die Melktert KommissieV&V is opgeneem by die Sunset Recording Studio terwyl die Melkterte sommer 'n ses weke lange breuk geneem het van die geweldige gedruis van die Jakarandastad.

Die groep het saamgesmelt met al die gebeure in hulle lewens in die laaste tyd soos die inbrake, die verlowing, die roem oor die jare en alledaagse dinge soos brood en melk koop.

DMK val onder die befaamde Hathor Records vaandel saam met Jan Blohm, éF-éL en Klopjag.

Kom ons Vergewe en Vergeet saam ...
Koop / Buy Vergewe en Vergeet MP3's ... (net een of almal)

Musiek
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W
Z
MUSIEKVIDEOS



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner