Juxtaposed is ’n uitstalling met nuwe linosneewerk deur Theo Paul Vorster.
Sleutelwoord Argiewe:Theo Paul Vorster
Whisper down the lane
Vir hierdie uitstalling het ek iets heeltemal anders probeer en hoofsaaklik met hout as druk-medium gewerk.
Onwaarskynlik
Theo Paul Vorster is ’n drukkunstenaar wat graag met lino werk. Sy werk is veral gewild weens die speelse aard en kleurrykheid daarvan. Hy lewer sosiale kommentaar deur ’n onderwerp in die voorgrond teen ’n onwaarskynlike agtergrond te plaas. Aardklop 2103 Plek: Alumni-saal, Puk-kampus, Potchefstroom
