Huishulp lone styg

Die minimum loon vir huishulpe styg op 1 Desember.

Die tarief vir huishulpe wat minder as 27 uur per week werk styg van R9,85 tot R10,48 per uur in stede. Vir meer as 27 uur word dit verhoog van R8,34 na R8,95 per uur.

In die platteland is die nuwe loon R9,03 per uur vir minder as 27 uur per week en vir meer as 27 uur word dit verhoog na R7,65 per uur.

Lewer kommentaar

Leave a Reply