“Drie polisiebeamptes is Donderdag in Magaliesburg in hegtenis geneem in verband met ‘n vragmotor-kaping wat in November plaasgevind het, het polisie in Gauteng gesê.”