Venus in Fur / La Vénus à la fourrure

Venus in Fur / La Vénus à la fourrure
Roekeloos
11 September

Roman Polanski kry ’n B vir Venus in Fur, maar sy vrou, Emmanuelle Seigner, ’n A.

Die film se vloei getuig van Polanski se kundigheid as filmmaker, die stel en kostuums is reg, maar mens kan nie anders as om te wonder oor hoe dit sou lyk sonder Seigner nie. Sy vertolk haar rol briljant en is ’n gebore verkleurmannetjie.

Venus in Fur is ’n bekende toneelstuk deur David Ives, wat die filmteks saam met Polanski geskryf het. Die toneelstuk is gegrond op die roman van Leopold von Sacher-Masoch.

Met: Emmanuelle Seigner
Regisseur: Roman Polanski
Teks: David Ives & Roman Polanski

Genre: Drama
Taal: Français
Ouderdomsbeperking: Geen o/18 jaar
Jaar: 2013
Tydsduur: 1 uur 36 minute

4

Lewer kommentaar

Leave a Reply