“Gatiep, ek het jou vantevore gewaarsku!” sê die regter streng, “As ek jou weer sien is daar groot moeilikheid.”
“Djou hônor, daai was duidelik! Ma dié keer is ek not guilty djou honor! Is net ‘n groot misunderstanding!”
“Nou hoe verduidelik jy dié klag van diefstal?”
“Djou hônor, dit was soe: Ek stap in die pad djou honor, minding my own business. Dis die dat ek die veertjies sien djou honor. Innie mense se jaart. En ek dog, hulle sallie mind as ek net my hand deur die draaad steek en die veertjies vir my vat nie. Vir ‘n nuwe kussing, sien djou honor.”
“Djou honor, ek was net soe surprise soes amal toe ek sien daas nog ‘n hoender vas aan daai veertjies.”

Lewer kommentaar