Jannie en wiskunde

Net voor die laaste eksamen vra juffrou: “Jannie, verstaan jy die wiskunde wat ons vanjaar gedoen het?”

“Net so kol-kol juffrou” antwoord Jannie.

verward“Watter kol verstaan jy nie Jannie?”

“Fokol juffrou, fokôl!”

(Stuur jou grappe na bydraes by roekeloos.co.za)

Lewer kommentaar

Leave a Reply