Non

Stuur jou grappe na bydraes by roekeloos.co.za

Die non raak swanger en na die geboorte besluit sy om die kind weg te gee. Een nag sluip sy in die Moeder Owerste se kamer in en sit die baba langs haar op die bed neer. Toe die Moeder Owerste die volgende oggend wakker word en die baba sien, kyk sy na haar vinger en se “ja, deesdae kan jy ook nie eers meer jou vinger vertrou nie.

Non 1: “Toe ek die vader se kamer uitvee, toe kry ek ´n hoop pornografiese tydskrifte onder sy bed.”
Non 2: “Wat doen jy toe?”
Non 1: “Ek het alles verbrand!”
Non 3: “Dis niks! Ek het eenmaal ´n pakkie kondome in sy bedkassie gekry.”
Non 2: “Wat doen jy toe?”
Non 3: “Ek het hulle almal met ´n speld vol gaatjies gesteek.”
Non 2: “Verdomp!”

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar