Al sien ek net weer eenkeer daardie smile voor ek sterf
Sal ek sê ek het gelukkig alleen rondgeswerf
Ek droom van ”n plekkie met ‘n enkelbed
En ”n oggendgebed uit daai Minaret
Al sien ek net weer eenkeer daardie smile voor ek sterf
Sal ek sê ek het gelukkig alleen rondgeswerf
Ek droom van ”n plekkie met ‘n enkelbed
En ”n oggendgebed uit daai Minaret