Speels Elle Roux ken die verskille van die lewe. Dié tussen liefde en seks, dié tussen vashou en vasgehou wees.