Daar is gister tydens ’n raadsvergadering in Tshwane ’n jaarlikse vergoedingspakket van R2,1 tot R2,7 miljoen goedgekeur vir die nuwe munisipale bestuurder Jason Ngobeni.