Soms kry ’n besonderse musikant dit reg om musiek te skep wat met die siel praat, en elkeen wat daarna luister met ’n mengelmoes van emosies agter te laat wat hulle nog vir lank daarna sal bybly.