Gedigte van Johan Viljoen Staar, staar ek na die maan so stil en vol wit Vierkantig rond deur die gesmelte sand van my drie maal hoë vensterbank