Gedigte van Magda Swart Ek stap soms deur die gange van my hart loer in by elke kamer maak soms die laaie oop en blaai deur elke leêr