Mariangela Vacatello Vacatello het onlangs gehore se harte gesteel tydens haar deelname aan die 10de Unisa Internasionale Klavierkompetisie.