’n fynbos-erewag
aan weerskante van die sementtrappies
lei hulle twee na ‘n paadjie waar
ronde klippe heup aan heup geanker lê
’n fynbos-erewag
aan weerskante van die sementtrappies
lei hulle twee na ‘n paadjie waar
ronde klippe heup aan heup geanker lê