Gedigte van Paula van der Merwe Bakkie-hand sal ek vir jou rëendruppels aandra wat deur die inposante ingang van my weder-gebore hart spoel