My Drag

Die US Drama Departement bied aan My Drag, met regie en koreografie deur Marek Steenkamp.

My Drag is ‘n fisieke teater opvoering wat verskeie elemente van dans, fisiese- en visuele teater gebruik, om die verhaal te vertel van Mila wat haar huis en alles wat aan haar bekend is verlaat om ‘n nuwe plek te vind om aan te behoort sonder die beskerming van haar familie. Sy leer dat mense vreemd is, vind en verloor liefde, neem wraak en eindelik vind sy haarself.

Die vertonings ondersoek die verskeie fasette wat ‘n persoon en wie hulle kan word vorm.

My Drag

(Stuur enige resensies of bydraes na bydraes by roekeloos.co.za)

Lewer kommentaar

Leave a Reply