// argiewe

Charlize Theron

Hierdie tag word geassosieer met 7 bydraes

Charlize Theron

Charlize Theron, deur Annie Leibovitz.

Charlize Theron is ‘n heks

Charlize Theron is die bose heks in nuweling Rupert Sanders se eerste groot produksie Snow White and the Huntsman.

Charlize loop rond met ander man, uit haar kêrel uit

Charlize Theron het haar verhouding van nege jaar met die akteur Stuart Townsend beëindig.

Charlize Theron: Die naakte waarheid

Charlize Theron het nog nooit ‘n probleem met die naakte liggaam gehad nie.

The Burning Plain

‘n Goeie skrywer maak nie noodwendig ‘n goeie regisseur nie.

Charlize – Ek leef my droom

In hierdie oorsigtelike huldeblyk aan ’n merkwaardige vrou ontleed Chris Karsten die geheim van haar vordering van ’n plot op Putfontein tot die panteon van sterre.

Monster

Ek het altyd gedink Charlize Theron se kanse om ´n goeie vertoning te lewer is net so goed soos die van Saddam Hussein.


Switch to our mobile site